Ontmoet ons span


Our Team

Niconette Korf

Niconette Korf

Position Hoof, Kurrikilum en Babas

About Ek is al vir 15 jaar in die Vroeë Kinderontwikkeling onderwysbedryf. Ek is 'n gekwalifiseerde ma en het oor die jare verskeie kursusse in Vroeë Kinderontwikkeling voltooi. Ek het ook my Noodhulpsertifikaat en baie ervaring in sensoriese ontwikkeling en musiek. Ek glo dat Liefde en Tyd die basiese bestanddele is om kleintjies te help om hul volle potensiaal te bereik.

Dominique Odendaal

Dominique Odendaal

Position Onderwyseres 4 Jaar Klas

About Ek is 'n baie passievolle persoon. Ek hou absoluut daarvan om met kinders te werk. Ek is nou al vir 9 jaar in vroeë kinder ontwikkeling en ek sal dit vir niks opgee nie. Ek het 'n NQF vlak 4 kwalifikasie en ek kyk daarna verder te studeer om my onderwysloopbaan voort te sit.

Cynthia Moolman

Cynthia Moolman

Position Onderwyseres 3 Jaar Klas

About Ek is 'n liefdevolle persoon, maar soms skaam. Ek hou daarvan om tyd saam met kinders deur te bring en 'n verhouding met hulle te bou sodat hulle veilig kan voel. Ek het my NQF vlak 4 in vroeë kinderontwikkeling en wil graag verder studeer om die beste onderwyser te word en 'n impak te maak op al die kleintjies in my sorg. Ek is baie opgewonde oor die toekoms.

Annah Lekhuleni

Annah Lekhuleni

Position Teacher 2 Year Old Class

About I am a wife and mom of three. I'm always full of energy and I look forward to have fun and spend time with the little ones. I started working in the industry as a nanny and assistant teacher. I am a qualified mom and care giver. I did my ECD Au Pair and skills development in 2021. I am currently busy completing my NQF level 4 in Early Childhood development. I am very passionate about my work and love working with toddlers.

Zandi Mashile

Zandi Mashile

Position Kitchen and Cook

Precious Mhlanga

Precious Mhlanga

Position 2 Year Old Class Assistant

Thabile Nkosi

Thabile Nkosi

Position 3 Year Old Class Assistant

Florence Mokoena

Florence Mokoena

Position 4 Year Old Class assitant

"Stronger together, Brighter together!"