Our Classes

At Lulalemons Educationl Playschool we keep our classes small and give our children the opportunity to explore and discover the world around them. Each class has a structured daily program they follow every day in order to keep a routine that makes our children feel safe.


Klasuitleg:


Klas speelgoed word geroteer aangesien kinders vinnig verveeld raak met speelgoed.
Wanneer jy ons klaskamers binnegaan tydens aflaai, sal jy vind dat daar drie stasies uitgelê is. Dit help jou kind om dadelik betrokke te raak. Gewoonlik sal dit 'n tekenaktiwiteit, 'n konstruksieaktiwiteit in die vorm van blokke of bouwerk, en 'n fyn-motoriese aktiwiteit in die vorm van klei, ryg, ensovoorts wees. As geen van hierdie aktiwiteite hulle betrek nie, is daar ook die opsie om buite te speel totdat ontbyt bedien word.

Ons klaskamers is nie swaar versier of oormatig kleurvol nie, want kinders tot 6-jarige ouderdom sukkel om eksterne stimuli uit te filter. Ons plaas die nodige inligting, kleure en prente op mure om 'n vreedsame leeromgewing te skep sodat kinders kan fokus op die taak wat voorlê.

Copy of IMG_7835
Copy of IMG_7835
Copy of IMG_7843
Copy of IMG_7843
Copy of IMG_7845
Copy of IMG_7845
Copy of IMG_7860
Copy of IMG_7860
Copy of IMG_7868
Copy of IMG_7868
Copy of IMG_7867
Copy of IMG_7867
Copy of IMG_7864
Copy of IMG_7864
Copy of IMG_7872
Copy of IMG_7872
Copy of IMG_7871
Copy of IMG_7871
Copy of IMG_7876
Copy of IMG_7876


  "To assist a child, we must provide him with the environment which will enable him to develop freely" - Maria Montessori